Interessante woestynplante

  • 2 Years Ago
  • Environment
Jermanneke H het die foto van ligene in die woestyn geneem nadat hulle water gekry het en die blare oopgemaak het. “Ons het water op die klip gegooi en gesit en kyk hoe die swart blare oopgaan en pragtig groen word. Soos die mis oor die woestyn beweeg en die ligene natmaak, maak hulle oop en word kos vir die diere,” het sy gesê.