Swakoprivier loop vir die eerste keer die seisoen

Danksy 'n wolkbreuk het die Swakoprivier tussen die Von Bach-damwal en Swakoppoort vir die eerste keer die seisoen geloop. Freddy Koch wat na aan Gross Barmen aan die weste van Okahandja boer, was daar.